Cam Gigandet

Cam Gigandet
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cam Joslin Gigandet
Geboorte 16 Augustus 1982 (1982-08-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cam Gigandet (gebore 16 Augustus 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twilight (2008), Never Back Down (2008), Burlesque (2010), en Priest (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy